Sign in
 -  Now showing -  Forthcoming attractions
Platteland numet.ro/platteland 2103

Release date: Fri 25 Nov 2011
Running time:120
Age restriction:13 L V
Die verhaal van Riana van Niekerk, wat alles in vermoë sal doen om haar familieplaas te behou. Mike Ferreira het egter ander planne en sal enigiets doen om sy hande op Riana se grond te kry. Dirk Pretorius is ‘n swerwer met sy eie geheime.

Treffers van die afgelope tyd is in Platteland se storielyn ingeweef: Liedjies soos Melanie (Jay),Tyd om te Trek (Bok van Blerk), Vergeet My Nie (Lianie May), Pa en Seun (Steve Hofmeyr en Bok van Blerk) en Sweet Dreams (Karlien van Jaarsveld) verseker dat dit die gewildste Afrikaanse musiekrolprent ooit is.

Genre: Musical
Cast: Jay, Steve Hofmeyr, Lianie May, Bok van Blerk
Vaughan Gardiner, Karlien van Jaarsveld
Directed by: Sean Else
Screenplay: Sean Else, Deon Opperman
Music: Johan Vorster, Deveroux van der Hoven
Produced by: Philo Pieterse, Sean Else
Language: Afrikaans
Subtitles: English

Links: Visit the ‘Platteland’ official website  Visit the ‘Platteland’ official Facebook page  Visit the ‘Platteland’ official Twitter page  Wikipedia entry for ‘Platteland’  Internet Movie Poster Awards entry for ‘Platteland’  IMDb page for ‘Platteland’  Film & Publications Board page for ‘Platteland’  numet.ro/platteland         One-page HTML synopsis for Platteland