|
Release date: |
Fri 5 Aug 2011 |
Running time: | |
Age restriction: | |
|
Die ondernemende en avontuurlustige seun van die hoof van die "veiligste bank in Suid-Afrika" steel 'n groot som geld uit sy pa se bank, om hom te oortuig van die kwesbaarheid van die bank se sekuriteitstelsel. Met die hulp van sy vriendin, verdubbel die seun die gesteelde bedrag en saam sit hulle die geld terug op dieselfde manier as wat hulle dit gesteel het. 'n Professionele dief spioneer op hulle en gebruik die gewaagde diefstal en die bank se sekuriteitswakheid om pa en seun af te pers.
|
Genre: |
Adventure, Caper |
Cast: |
Marius Weyers, Sandra Prinsloo, Cobus Rossouw, Siegfried Mynhardt |
Directed by: |
Manie van Rensburg |
Music: |
Language: |
Afrikaans |
|
Links: |
|
|
|