Sign in
 -  Now showing -  Forthcoming attractions
Blapsie numet.ro/blapsie 2319

Release date:  
Running time:
Age restriction:
Blapsie is in vele opsigte soos haar ma – aanval is die beste verweer. Sy draai nie doekies om as sy vermoed dat sy vir die gek gehou word nie. Nietemin hou sy self daarvan om haar brood aan albei kante gebotter te hê. Sy is jaloers op Sjamerney, wie sy vas glo haar kêrel probeer afrokkel. Blapsie studeer skoonheidsdeskunde. Sy glo die man is die jagter wat moet sweet om haar hand te wen. Die ouens verloor egter belangstelling sodra sy dit te ver voer...

Genre:
Cast:
Directed by:
Music:
Language:

Links: numet.ro/blapsie