Sign in
 -  Now showing -  Forthcoming attractions
Die Wonderwerker numet.ro/wonderwerker 2518

Release date:  
Running time:119
Age restriction:13m D
Sy het ’n droom. Hy het ’n verlede.

Die draaiboek van hierdie film handel oor ‘n episode in die lewe van die digter en wetenskaplike Eugene Marais.

Dit is die jaar 1908. Marais, baie siek aan malaria, kom op die plaas Rietfontein in die Waterberge aan, waar die Van Rooyen familie hom onderdak neem en versorg. Die familie bestaan uit Gys Van Rooyen, sy vrou Maria, hulle seun Adriaan en ‘n aanneemdogter/huishulp, Jane Brayshaw.

Maria is ‘n opgeleide vroedvrou met heelwat kennis van boererate en sy en Jane versorg Marais op sy pad na herstel. Malaria is egter nie Marais se enigste probleem nie. Sedert sy vrou Lettie se dood veertien jaar tevore by die geboorte van hulle eerste kind, het hy sy toevlug tot morfien geneem en geleidelik daaraan verslaaf geraak.

Genre: Drama
Cast: Dawid Minnaar, Elize Cawood, Marius Weyers, Anneke Weidemann, Kaz McFadden
Erica Wessels, Sandra Kotze, Cobus Rossouw,
Directed by: Katinka Heyns
Screenplay: Chris Barnard
Music: Ben Ludik
Produced by: André Scholtz
Language: Afrikaans

Links: Wikipedia entry for ‘Die Wonderwerker’  numet.ro/wonderwerker         One-page HTML synopsis for Die Wonderwerker 

© 2012 Sonneblom, Hemelblom