Sign in
 -  Now showing -  Forthcoming attractions
Die Windpomp numet.ro/windpomp 2696

Release date: Fri 25 Apr 2014
Running time:102
Age restriction:13
Daar’s iets in die water.

Die Windpomp is 'n kleurvolle, humoristiese en "quirky" liefdesverhaal van 20-jarige Hendri wat op die voorstoep van sy seniele, teruggetrokke oupa in 'n aftree-oord beland. Hendri word onder die vlerk geneem van ‘n gawe buurvrou, Tannie Marietjie, wie hom forseer om gereeld by haar huisie te kom bad.

Een aand sien Hendri vier donker figure wat geheimsinnig deur die aftree-oord se tuine nael. Hy agtervolg hulle tot in ‘n woud aan die buite randte van die klein dorpie, waar ‘n dam helder in die maanlig skitter. 'n Beeldskone meisie verskyn vanuit die donker woud en stel haarself voor – Hendri kan sy oë nie van Margo afhou nie en is onmiddelik smoorverlief. Margot is ook beindruk deur Hendri.

Soos Hendri en Margot se somer romanse bloei, so word dit duidelik dat alles is nie wat dit blyk in hierdie ongewone dorpie nie.

Genre: Drama, Fantasy, Romance
Cast: Armand Greyling, Leandie Du Randt
Marga Van Rooy, Ian Roberts, Grethe Fox, Marko van der Colff
Directed by: Etienne Fourie
Screenplay: Etienne Fourie
Music: Johnny de Ridder, Helena Marais
Produced by: Lee-Ann Cotton
Language: Afrikaans
Subtitles: English

Links: Visit the ‘Die Windpomp’ official website  Visit the ‘Die Windpomp’ official Facebook page  Visit the ‘Die Windpomp’ official Twitter page  IMDb page for ‘Die Windpomp’  numet.ro/windpomp         One-page HTML synopsis for Die Windpomp 

© 2014 DIE WINDPOMP