Sign in
 -  Now showing -  Forthcoming attractions
Lien se lankstaanskoene numet.ro/lienskoene 2755

Release date:
Running time:94
Age restriction:10–12PG D L
Gebaseer op die boek Lien se lankstaanskoene, waarvoor Derick van der Walt die Sanlam-prys vir Jeuglektuur (Goud) verower het.

Lien is die oudste kind in 'n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot brandarm verander het. Die besorgheid van 'n buurtannie help in die donkerste ure van die gesin, terwyl dit nodig word vir Lien om uit te spring om brood op die tafel te sit. Die wyse waarop sy op haar gesins- en persoonlike uitdagings reageer, help haar om te groei, haar roeping te vind en vrede te maak met haar verlede.

Based on Lien se lankstaanskoene (book) by Derick van der Walt.

Genre: Drama
Cast: Carmen Pretorius
Franci Swanepoel, Elize Cawood, Marie Pentz, Hykie Berg
Directed by: André Odendaal
Screenplay: Derick Van Der Walt
Music: Benjamin Willem
Produced by: Gustav Kuhn, Konrad Kuhn
Language: Afrikaans

Links: Visit the ‘Lien se lankstaanskoene’ official website  IMDb page for ‘Lien se lankstaanskoene’  Film & Publications Board page for ‘Lien se lankstaanskoene’  numet.ro/lienskoene         One-page HTML synopsis for Lien se lankstaanskoene