Sign in
 -  Now showing -  Forthcoming attractions
Stuur Groete aan Mannetjies Roux numet.ro/stuurgroetes 2771

Release date: Fri 13 Dec 2013
Running time:92
Age restriction:10–12PG V
'n Familiedrama wat handel met die gevare van jare se waarheid onder die mat vee en hoop vir die beste. 'n Tienermeisie, Engela, besoek haar oom Frans en tante Koba se plaas in die Karoo in 'n skoolvakansie. Dan begin 'n ontdekkingsreis: sy moet uitvind wie sy werklik is en waar sy vandaan kom. Drie besoekers in een week verander haar lewe onherroeplik en haar oom Frans se obsessie met die drie van Mannetjies Roux word helaas verklaar.

Genre: Drama
Cast: Ian Roberts, Anna-Mart van der Merwe, Lizelle de Klerk, Elton Landrew, Steffie le Roux, Wilhelm van der Walt, Ilse Oppelt, Laurika Rauch
Directed by: Paul Eilers
Screenplay: Sallas de Jager, Christopher Torr, Simon Torr
Music: Jaconell Mouton
Produced by: Sallas de Jager
Language: Afrikaans

Links: Wikipedia entry for ‘Stuur Groete aan Mannetjies Roux’  Film & Publications Board page for ‘Stuur Groete aan Mannetjies Roux’  numet.ro/stuurgroetes         One-page HTML synopsis for Stuur Groete aan Mannetjies Roux