Sign in
 -  Now showing -  Forthcoming attractions
Ballade vir ’n enkeling numet.ro/balladeenk 3492




Release date: Fri 20 Mar 2015
Running time:136
Age restriction:16 L SV V
“Moenie dink nie, doen net!” was die leuse waarvolgens Jacques Rynhard geleef het. Maar skynbaar het hy dié leuse te ver gevoer wanneer hy nie opdaag om ʼn letterkundeprys te ontvang nie.

In die gehoor sit Carina Human, ʼn joernalis by ʼn skindertydskrif wat die opdrag het om soveel skandale moontlik oor hom oop te krap. Skandale is daar wel, maar ook veel meer. En gou ontdek sy dat selfs sy dalk nie die waarheid oor Jacques sal kan hanteer nie.

Leon van Nierop se Ballade vir ʼn enkeling is nou in ʼn nuwe, byderwetse en meer skokkende gedaante as ooit tevore.

Genre: Drama, Mystery
Cast: DonnaLee Roberts, Armand Aucamp, Rolanda Marais, Jacques Bessenger, Luan Jacobs
Directed by: Quentin Krog
Screenplay: Leon van Nierop
Music: Benjamin Willem
Produced by: Danie Bester
Language: Afrikaans

Links: Visit the ‘Ballade vir ’n enkeling’ official website  Visit the ‘Ballade vir ’n enkeling’ official Facebook page  Visit the ‘Ballade vir ’n enkeling’ official Twitter page  IMDb page for ‘Ballade vir ’n enkeling’  numet.ro/balladeenk         One-page HTML synopsis for Ballade vir ’n enkeling    #MoenieDinkNieDoenNet