Sign in
 -  Now showing -  Forthcoming attractions
Liewe Kersfeesvader numet.ro/liewexfees 3874




Release date: Fri 17 Nov 2017
Running time:113
Age restriction:10–12PG L

Alles gaan okay wees.

’n Tiener skoonheidskoningin word tot kits-volwassenheid gedryf wanneer haar pa ’n nuwe identiteit aanneem: Kersvader. Met ’n kranksinnige pa, ’n vatbare jonger boetie en ’n splinternuwe romanse, moet Nonnie haar idees van familie, liefde en volwassenheid herevalueer.

Genre: Comedy, Drama
Cast: Mila Guy, Morné Visser, Milan Murray, Dean Smith, Eloff Snyman, June van Merch, Melt Sieberhagen, Cara van der Westhuizen, Terence Bridgett
Directed by: Etienne Fourie
Screenplay: Etienne Fourie
Music: Loki Rothman
Produced by: Stefan Enslin, Christianne Benneto
Language: Afrikaans

Links: Visit the ‘Liewe Kersfeesvader’ official website  Visit the ‘Liewe Kersfeesvader’ official Facebook page  Trailer on Nu Metro’s YouTube channel  Visit the ‘Liewe Kersfeesvader’ official Twitter page  ‘Liewe Kersfeesvader’ official Instagram  IMDb page for ‘Liewe Kersfeesvader’  numet.ro/liewexfees         One-page HTML synopsis for Liewe Kersfeesvader    #LieweKersfeesvader