Sign in
 -  Now showing -  Forthcoming attractions
Die Ontwaking numet.ro/ontwaking 4066




Release date: Fri 26 Feb 2016
Running time:87
Age restriction:16 L V
Verken die psige en motiverings van ‘n reeksmoordenaar, Abel, die eienaar van ‘n klein galery wat spesialiseer in Afrika-maskers en Kuns. Abel is ook die kurator van ‘n versameling van tattoos wat hy van pragtige vroulike slagoffers kry as deel van sy kosmiese joernaal.

Ella Nesser is die aantreklike, maar onervare moord speurder in beheer van die saak, en die reeksmoordenaar op te spoor voordat nog ‘n jong vermoor word. Terwyl sy probeer om haarself te bewys aan haar meer senior kollegas, is sy ook besig met haar eie huisdrama nadat sy haar kêrel met ‘n ander vrou betrap.

Abel is slim en die jong speurder sukkel om vordering te maak in die saak. Soos wat meer slagoffers gevind word, kom ‘n maklike sondebok tevore—‘n ryk sakeman met ‘n einaardige konneksie tot al die slagoffers, wat haar aandag aflei van die eintlike moordenaar wie vasbeslote is om sy joernaal te voltooi.

Vir sy opkomende vyftigste verjaarsdag, het Abel ‘n spesiale geskenk vir himself in gedagte - ‘n nuwe gesig: dié van 'n pragtige jong vrou, miskien dalk dié van ‘n jong vroulike speurder.

Based on Abel se Ontwaking (the book) by Chris Kartsen.

Genre: Horror, Psychological, Thriller
Cast: Gys De Villiers, Juanita De Villiers, Gerard Rudolph, Paul Eilers, Tertius Meintjies, Morne Visser, Jaco Muller
Directed by: Johnny Breedt
Screenplay: Johnny Breedt
Music: Iain Thomas
Produced by: Vlokkie Gordon, Johnny Breedt, Greig Buckle
Language: Afrikaans, English
Subtitles: English

Links: Visit the ‘Die Ontwaking’ official Facebook page  YouTube Trailer / Channel  Visit the ‘Die Ontwaking’ official Twitter page  ‘Die Ontwaking’ official Instagram  IMDb page for ‘Die Ontwaking’  numet.ro/ontwaking         One-page HTML synopsis for Die Ontwaking    #DieOntwaking