Sign in
 -  Now showing -  Forthcoming attractions
Mignon “Mossie” Van Wyk numet.ro/mignonmossie 4092




Release date: Fri 6 May 2016
Running time:99
Age restriction:10–12PG
Soms is te laat, net betyds.

Ek is Luna van Wyk. ‘n 14 Jarige dogter. Hierdie is die verhaal van Mignon “Mossie” Van Wyk, my ouer sussie. O, en haar beste vriend Adriaan Prinsloo. Ek dink sy moet met hom trou, maar dit is net my opinie. Vir een of ander rede raak Mossie hals oor kop verlief op ouer ouens–soos Leon Rossouw–wat byna nooit ‘n hemp aan het nie.

Hierdie is ‘n verhaal oor liefde, uit die aard van die saak, maar dit handel meer oor hoe dit is om ‘n tiener te wees en die klappe wat die lewe kan uitdeel.

Dit is ‘n verhaal oor monsters en hardloop skoene.
Oor “laat-gaan” en “vas-hou.”
Oor vriendskap.

Dit is ‘n verhaal oor my sussie en hoe sy leer om te vlieg.

Genre: Drama
Cast: Erica Wessels, Paul Du Toit, Deanre Reiners, Elzette Maarschalk, Johan Scholtz, Devon Hofmeyr, Izel Bezuidenhout, Tanika Fourie, Kiara Fourie, Carmen Fourie
Directed by: Darrell Roodt
Screenplay: Tarryn-Tanille Prinsloo
Music: Geo Hoehn
Produced by: André Frauenstein, Samuel Frauenstein, Christianne Bennetto, Dries Maree
Language: Afrikaans
Subtitles: English

Links: Visit the ‘Mignon “Mossie” Van Wyk’ official website  YouTube Trailer / Channel  Visit the ‘Mignon “Mossie” Van Wyk’ official Twitter page  numet.ro/mignonmossie         One-page HTML synopsis for Mignon “Mossie” Van Wyk    #MignonMossie