Ellen: The Ellen Pakkies Story
Ellen, Die storie van Ellen Pakkies is die ontstellende verhaal van ’n vrou wat deur die strafproses geplaas word, teregstaan op ’n moordaanklag en gedryf is deur ’n onwrikbare liefde vir haar seun. Dit delf in die innerlike psige van ’n familie wat deur dwelms vernietig word, in een van die gevaarlikste gemeenskappe in Suid-Afrika. ’n Plaag, met gevolge wat verder strek as die Kaapse Vlaktes en wat die staat se onvermoë, om die armstes van die armes te beskerm, beklemtoon.


Cast: Jill Levenberg, Jarrid Geduld, Elton Landrew, Clint Brink, Amrian Ismail-Essop, Ilse Klink, Russel Savadier
Director: Daryne Joshua
Written by: Amy Jeptha
Music: Quinn Lubbe
Release date: Fri 7 Sep 2018
Language: Afrikaans, English
Running time: 120
Age restriction: 16  D L V