Sign in
 - 
Now showing -  Forthcoming attractions
Wonderlus numet.ro/wonderlus  4566
‘Wonderlus’ - ʼn Troue ontspoor en die volgende oggend probeer vriend en vyand uitpluis wat die vorige aand gebeur het.

Release date: Thu 26 Apr 2018
Running time:110 (1h50’)
Age restriction:16 D L S


Ons lewe in ’n tydperk van romantiek, filters en blou regmerkies. Ons ken die stories wat van ons verwag word. Ons streef daardie stories na. Snaaks hoe dit gewoonlik moeiliker gedaan as gedink is. Met Mila Guy, Edwin van der Walt, Lea Vivier, Stiaan Smith, end Simoné Nortmann.

Waar kry ons, ons idee van liefde vandaan? Is dit wat ons daarvan verwag regverdig?

ʼn Troue ontspoor en die volgende oggend probeer vriend en vyand uitpluis wat die vorige aand gebeur het.

Genre: Drama, Romance, Comedy
Cast: Lea Vivier, Edwin Van Der Walt, Mila Guy
Directed by: Johan Cronje
Screenplay: Johan Cronje
Music: Jim Petrak
Produced by: Scharl Van Der Merwe, Zandré Coetzee
Language: Afrikaans
Subtitles: English

Links: Visit the ‘Wonderlus’ official website  Visit the ‘Wonderlus’ official Facebook page  YouTube Trailer  Visit the ‘Wonderlus’ official Twitter page  ‘Wonderlus’ official Instagram  IMDb page for ‘Wonderlus’  Film & Publications Board page for ‘Wonderlus’  numet.ro/wonderlus         One-page HTML synopsis for Wonderlus    #Wonderlus