Raaiselkind
Vrae is daar baie. Antwoorde min.
‘n Negejarige outistiese seun word dood aangetref. Sy ma, Ingrid, wat hom sy lewe lank versorg het en baie lief vir hom was, word van moord verdink.


Cast: Diaan Lawrenson, June Van Merch, Deon Lotz, Anrich Herbst, Rika Sennett, Neels Clasen, Edrien Erasmus, Flip Theron, Anton Dekker, Hélène Truter, Kevin Smith, Gamiet Petersen, Louis Minnaar, Cedwyn Joel, Elanie Dekker, Amory Smith, Leandry Smith, Ian Roelofs
Director: Andre Velts
Written by: Lizé Vosloo, Pieter Esterhuizen
Music: Quinn Lubbe
Release date: Fri 16 Feb 2018
Language: Afrikaans
Running time: 94
Age restriction: 13  V